At the heart of Monsanto is a very clear and principled code of conduct – one we expect all employees, contractors and management to live by every day. We operate under a genuine value system—our pledge—that demonstrates integrity, respect, ethical behavior, perspective and honesty as a foundation for everything we do.

A key part of fulfilling the promise of our value system is by engaging our communities in a significant and positive manner. Not only do we work hard to support the family farmer in a variety of ways, but we also:

  • provide extensive educational programs – particularly in science and agriculture – for students around the world
  • fund numerous research grants for graduate students
  • work in partnership with government bodies, non-profit agencies and advocacy groups to make agriculture more sustainable

Mense van reg oor die wêreld is vir hul mees basiese behoeftes afhanklik van landbou en die harde werk van die boere. Aangesien die wêreld se bevolking na verwagting in die komende dekades met 40 persent sal styg, moet landbou meer produktief en meer volhoubaar word.

Volhoubare landbou is die kernbesigheid van Monsanto. Ons is daartoe verbind om tegnologie te ontwikkel wat boere in staat stel om meer gewasse te produseer, en terselfdertyd meer van die natuurlike hulpbronne te bewaar wat noodsaaklik is vir hul sukses.

Produseer meer. Bewaar meer. Verbeter lewens. Dit is volhoubare landbou. En dit is waaroor dit by Monsanto gaan.

Leer meer oor ons verbintenis tot volhoubare landbou

"As 'n landboukundige en tegnologiemaatskappy wat tot menseregte verbind is, het ons 'n unieke geleentheid om menseregte te beskerm en te bevorder. Ons het 'n verantwoordelikheid om te oorweeg hoe ons besigheidswerksaamhede nie slegs klante, landbouers en voedselverwerkers kan bevoordeel nie, maar ook hoe dit die menseregte van beide Monsanto se werknemers en ons besigheidsvennote se werknemers kan beskerm.

– Hugh Grant, Monsanto, voorsitter, president en uitvoerende hoof

Ons menseregtebeleid is 'n belangrike deel van die maatskappy se waardes, soos omskryf in die Monsanto Belofte.

Leer meer oor ons toewyding aan menseregte

Om te skenk is 'n natuurlike onderdeel van wat ons by Monsanto doen. As maatskappy is ons daartoe verbind om lewens te verbeter.

Dit is Monsanto se kultuur om beter saad te lewer om die voortbestaan van ons klante te verbeter, om hard te werk om meer voedsel vir 'n groeiende bevolking te voorsien, en om ons finansiële hulpbronne te gebruik om gemeenskappe oor die hele wêreld te ondersteun.

Leer meer oor ons korporatiewe skenkingsprogramme

Leer meer oor die Monsanto Fonds, die filantropiese arm van Monsanto Company