Producing more. Conserving more. Improving lives

That’s sustainable agriculture. And that’s what Monsanto is all about.

Monsanto could not exist without farmers.

Billions of people depend upon what farmers do. And so will billions more. In the next few decades, farmers will have to grow as much food as they have in the past 10,000 years – combined.

It is our purpose to work alongside farmers to do exactly that. We do this by selling seeds, traits developed through biotechnology, and crop protection chemicals.

The Challenge: Meeting the needs of today while preserving the planet for tomorrow.

Die oplossing: Produseer meer.

Ons werk daaraan om opbrengs in ons kerngewasse teen 2030 te verdubbel. Hierdie opbrengswinste kom weens 'n kombinasie van gevorderde plantteelt, biotegnologie, en verbeterde plaasbestuur-praktyke.

Kry meer inligting

Die oplossing: Bewaar meer.

Ons doen ons doelwit om oesopbrengste te verdubbel gestand deur 'n derde minder hulpbronne soos grond, water, energie per eenheid te probeer gebruik.

Kry meer inligting

Die oplossing: Verbeter lewens.

Ons help boere om groot toename in opbrengs en produktiwiteit te behaal. En vir al die wêreld se boere wat hulself uit armoede tot welvaart geneem het, is baie meer mense ook voorspoedig.

Kry meer inligting